CIA Darling Familiefees

CIA bied aan Darling Familie Fees

 

Darling Familie Fees aangebied deur die Christene in Aksie van NG Kerk Darling (Jeugbediening)

 

Wanneer: Saterdag, 17 Maart 2018

Tyd: 9:00 tot laat

Plek: Darling NG Kerk, Stasie Str, Darling

Koste: Gratis toegang.

 

Besoek die Familie Fees en neem deel in die volgende aktiwiteite:

Mark met kunsvlyt uitstallers en gourmet kos

Boeresport

Kinder aktiwiteite

Kuier tent vir die ouers

Lekker musiek

Kizzoo Kinder Vertoning:

Plek: NG Kerksaal, Darling

Tyd:11:00

Kaartjies: R50 per volwassene/kind.

Kaartjies vekrygbaar by Kerkkantoor – 022 492 2513 en die I Love Yzer winkel.

Jo Black Vertoning:

Plek: NG Kerksaal, Darling

Tyd:19:00

Kaartjies: R180 vir volwassenes / R80 vir kinders (slegs vloer sitplek).

www.quicket.co.za of die I Love Yzer winkel.

https://www.quicket.co.za/events/38268-jo-black-live-in-darling/#/

 

Vir meer inligting:

I Love Yzer

T:  022 451 2202

E: info@iloveyzer.co.za